supported by 19 fans who also own “die Geschichte bisher”
In ekstreme musiek sê die kunstenaars gereeld dat die musiek nie vir ‘n gehoor gemaak was nie, maar dit voel meestal soos ‘n vooraf verdediging om ongewildheid weg te verduidelik. Daarenteen is Mizmor se debuut oorlopend persoonlik van natuur met die eerste oordonderende noot al. Byna 70 minute van totale introspeksie, ‘n ondersoek van ALN se teleurstelling en pyn wat niks met enigiemand anders te doen het nie, en tog steeds universele emosies raak. Kragtig is nie eers amper die woord nie XUL//EXCELSI
supported by 15 fans who also own “die Geschichte bisher”
This is the מזמור contribution to the Split with Hell. It rocks. Heavy doomy sludgified blackened metal. Be sure to get both parts of the split otherwise you might lose out on the full forlorn experience. Such goodness as this shouldn't be missed! xhrl_